View photo
0 votes
0
334
66357703
Die laaste ses jaar het navorsing ontplof en is besef dat ons energie stasies wat in mediese taal bekend staan as die mitochondria, wanneer hulle nie NAD kry nie, sterf hulle af en dit gee aanleiding tot bykans 105 siektes wat juis voorkom in ouer mense soos kanker Parkinsons Altzheimers en al hierdie vreemde siektes soos fibromyalgia spierpyne, gewrigspyne en veelvuldige sklerose (MS) en motor neuron disease.

So om mitochondria gesond te maak het ons NAD nodig.

Ons huidige produk van Nutripyn capsules bevat geweldige hoë hoeveelhede aminosure en net genoeg NAD wat die liggaam per dag benodig om veilig opgeneem te word en word gestabiliseer met mikro hoeveelhede voedsel wat die NAD in die selle indra sodat genesing van mitochondria teweeg gebring kan word. Dr Tienie Coetzee, medikus
Comments
Order by: 
Per page:
 
  • There are no comments yet
Author
Photo info
Date
09.08.2019 (616 days ago)
Category
Actions
Recommend
Photos From This Album
9 Photos By Theo Verwey